Leef In Kontak Leiersgids - Francois Carr - Paperback - en Book
由……售出:
CN¥109.00
有货
+ CN¥100.49 送货
14天退货政策
付款方式:
产品详情
产品详情
Leef In Kontak Leiersgids - Francois Carr - Paperback - en Book
Jesus Het Tyd Gemaak Om Sy Lewe In Net Twaalf Dissipels Te Bele. Hierdie Manne Is Op Hul Beurt Opgelei Om Dissipels Te Maak Totdat Die Evangelie Van Die Koninkryk Die Eindes Van Die Aarde Bereik Het Deur Middel Van Die Vermenigvuldigingsproses.wat Sal Gebeur As Ons Jesus Se Voorbeeld Volg Deur Tyd Te Maak Om Met Mense Kontak Te Maak, Met Hulle Te Deel, Hulle Te Ontwikke En Ons Tyd En Lewens Te Bele In Diegene Wat Jesus Op Unieke Wyse Op Hierdie Spesifieke Oomblik In Ons Lewens Ingebring Het. Die Woorde Potensiaal En Geleentheid Kom Onmiddelik By My Op.stel Jou Net Voor.alle Mense Bereik Hul Volle Potensiaal Deur Soos Jesus Te Leef En Op Te Tree En Hulself In Andere Te Dupliseer En Te Vermeerder.leef In Kontak - Gids Vir Leiers En Fasiliteerders Sal Jou Ondersteun Om By Ander Aan Tesluit Om 'n Nuwe Leefstyl Van Intimiteit Met God Aan Te Neem, Om Getransformeerte Word Na Die Beeld Van Jesus Christus En Om By Hom Aan Te Sluit In Sy Sendingom Die Wreld Te Bereik En Te Verander.
- 品牌: Digital on Demand
- 类别: 宗教
-
语言: en
-
作者: Francois Carr
-
长度: 58
-
出版日期: 2023-01-01
-
出版社/标签: Digital on Demand
-
格式: Paperback
- Fruugo ID: 522861919-1062712144
- ISBN: 9780620988636
配送
送货
在 24 小时内发货
-
STANDARD: CN¥100.49 - 之间的交付 周二 01 十二月 2026–周四 03 十二月 2026
从 英国 送货。
退货
退货
我们会争取将您订购的产品按照您的规格完整地配送给您。不过,万一您收到不完整的订单,或收到的产品与您订购的不同,或者有其他原因让您对订单不满意,您可以要求全部或部分退货,您将收到相应产品的全额退款。